Mooiloop: Mooiste reisstories (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]

Reis word meer as net ’n stap-vir-stap-vertelling en skrywers soos Eben Venter, Chris Barnard, Hennie Aucamp, Riana Scheepers en nog vele ander bekende pennemeesters voer jou – die leser – mee na hul hartland, laat jou die opwinding smaak van jou eerste duin met ’n viertrek baasraak, laat die spoke van die verlede riel trap op ’n vergete dansvloer in die Karoo, of vat jou voetjie vir voetjie saam op die bakleistryd om Kili te klop. As jy ooit gewonder het waar die hart van die Kgalagadi nou eintlik lê, sal hierdie bundel die antwoord verskaf ... of jou uitdaag om self die wandelstaf op te neem. Soos wat Mooiloop se leuse, ‘reis sonder einde’, te kenne gee, is hierdie reis nog lank nie verby nie.

De auteur:Gerrit Rautenbach
Isbn 10:B00NAXRKMK
Uitgeverij:LAPA Uitgewers
Paperback boek:165
serie:Kindle-editie
gewicht Mooiloop: Mooiste reisstories (Afrikaans Edition) [Kindle-editie]:2143 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.