Maklike Tafelversiering vir Elke Geleentheid [Kindle-editie]

Talle belangrike gebeurtenisse in ons lewens word selfs beter onthou wanneer ons aan tafel saam met geliefdes sit om ’n maaltyd te deel, te lag en te gesels. Of die gebeurtenis ’n spesiale viering of ’n eenvoudige familie-byeenkoms is, ’n stylvolle tafel komplementeer die kos en die geselskap. As jy daarvan hou om te onthaal, is Maklike Tafelversiering vir Elke Geleentheid propvol idees wat jou sal inspireer om pragtige herinneringe rondom jou etenstafel te skep. Die teks sluit wenke in oor hoe om verskeie dekoritems te maak, asook wenke oor hoe om met flair te onthaal.

De auteur:Noeleen Foster
Isbn 10:B00E8GNET6
Uitgeverij:Struik Lifestyle
serie:Kindle-editie
gewicht Maklike Tafelversiering vir Elke Geleentheid [Kindle-editie]:6823 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.