Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte [Kindle-editie]

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte is ’n versamelbundel van die gewildste en bekendste liefdesgedigte in Afrikaans. Die bundel volg op Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte wat oorspronklik in 1986 verskyn het en in 1992, 2001 en 2010 bygewerk en heruitgegee is. Hierdie bundel word weereens saamgestel deur digter Fanie Olivier en is opnuut bygewerk. Die bundel bevat nie slegs gedigte uit die kanon nie, maar nou ook verse wat sedert 2010 verskyn het. Die digters in Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte sluit in: Boerneef, N.P. van Wyk Louw, D.J. Opperman, Elisabeth Eybers, Ingrid Jonker, Breyten Breytenbach, Antjie Krog, Lina Spies, Wilma Stockenström, T.T. Cloete, Daniel Hugo en Philip de Vos. ’n Toeganklike bundel, perfek vir Valentynsdag.

De auteur:Schrijf als eerste een recensie over dit item
Isbn 10:B01BMM7CFU
Uitgeverij:Human & Rousseau; 1 editie
serie:Kindle-editie
gewicht Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte [Kindle-editie]:1309 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.