'n Tyd om te dans / 'n Tyd om lief te hê Omnibus: Vir almal wat in die krag van liefde glo [Kindle-editie]

John en Abby Reynolds is die toonbeeld van ‘n gelukkig getroude paartjie. Vriende beny hulle, kollegas bewonder hulle en hul kinders koester die beeld van ‘n ma en pa wat versot is op mekaar. Hul droom-huwelik is egter ‘n illusie – John staan op die punt van ‘n affair, en Abby is lankal nie meer die meisie van John se drome nie.‘n Tyd om te dans is die verhaal van John en Abby se reis deur huweliksontrou en hul soeke na ‘n rede om weer saam vorentoe te kyk.In ‘n Tyd om lief te hê word die Reynolds-gesin se geloof getoets wanneer ‘n motorongeluk hul lewens onderstebo keer… Om te kan vergewe en te bly hoop op ‘n wonderwerk, verg dat hulle opnuut ontdek en vashou aan wat werklik belangrik is.Die Karen Kingsbury omnibus sal jou laat besef dat daar krag is in onvoorwaardelike liefde en toewyding, en dat God enige tragedie in ‘n geleentheid kan omskep.

De auteur:Karen Kingsbury
Isbn 10:B00I0C4DP8
Uitgeverij:Struik Christian Media
Paperback boek:623
serie:Kindle-editie
gewicht 'n Tyd om te dans / 'n Tyd om lief te hê Omnibus: Vir almal wat in die krag van liefde glo [Kindle-editie]:896 KB
Nieuwste boeken
© 2024 onlineinet.ru Algemene voorwaarden
BoekreCensies, of takken. Alle rechten voorbehouden.